Brekende Nuus
Afrikaans

Hittegolf tref verskeie provinsies die week

’n Hittegolf word vir die Noord-Kaap, Noord-Wes, Vrystaat en Oos-Kaap voorspel.

Hittegolf tref verskeie provinsies die week

fotokrediet: Canva
Hittegolf tref verskeie provinsies die week fotokrediet: Canva

Lees ook: Reën vir verskeie provinsies voorspel vir die week

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n waarskuwing uitgereik vir ’n hittegolf wat verskeie provinsies vandeesweek gaan tref.

’n Hittegolf word vir die Noord-Kaap, Noord-Wes, Vrystaat en Oos-Kaap voorspel. Die hittegolf in Gauteng en Limpopo sal waarskynlik tot môre voortduur.

Mense word herinner om water te drink en indien moontlik uit die son te bly.

Bronne: IOL, The Citizen, The Africa

Lees ook: Reën vir verskeie provinsies voorspel vir die week