Brekende Nuus
Afrikaans

Beurtkrag wissel tussen fase 2 en fase 3

Daarna word fase 3-beurtkrag vanaf 16:00 tot 05:00 ingestel.

Beurtkrag wissel tussen fase 2 en fase 3

fotokrediet: Canva
Beurtkrag wissel tussen fase 2 en fase 3 fotokrediet: Canva

Lees ook: AKA-saak tot volgende week uitgestel

Eskom het gisteraand aangekondig beurtkrag sal wissel tussen fase 2 en fase 3 tot verdere kennisgewing.

Fase 2 sal vanaf 05:00 tot 16:00 ingestel word. Daarna word fase 3-beurtkrag vanaf 16:00 tot 05:00 ingestel.

Eskom het gesê enige veranderinge sal aangekondig word.

Bronne: Eskom

Lees ook: Voorlopige beurtkragskedule vir die week bekend