Lotto uitslae vir 13 Maart 2024
Boerpotte: Lotto: R3 miljoen Lotto Plus 1: R5 miljoen Lotto Plus 2: R14 miljoen Daily lotto: R1 miljoen Uitslae: Lotto: 09, 25, 33, 34, 36, 46. Bonus: 15. Lotto…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,474 op Wednesday 13 March 2024.
Boerpotte: Lotto: R3 miljoen Lotto Plus 1: R5 miljoen Lotto Plus 2: R14 miljoen Daily lotto: R1 miljoen Uitslae: Lotto: 09, 25, 33, 34, 36, 46. Bonus: 15. Lotto…
Die ma van 'n babadogter wie se pa haar verkrag het, is glo deur haar eie ma en broer aangerand wat ook in aanhouding…
Daar is onvoldoende bewyse teen Sigaga en uitstel is gevra vir ondersoek oor inligting waar Joshlin moontlik kan wees. Nog aanklagte en beskuldigdes is…
Skakel die Horseshoe Inn by 053 832 5267 of stuur 'n e-pos aan [email protected] vir meer inligting.
Dries Olivier wat glo deel van die vreedsame optog op Groblersdal op 24 Februarie was, het homself aan die polisie oorhandig en het borg…
Dlamini-Zuma het verlede jaar aangekondig haar departement het opgemerk jong mense, vrouens en gestremde persone word gewoonlik uitgesluit deur finansiële instansies.
Die polisie is op soek na Sonam Gajjar en die verdagtes wat haar vanoggend ontvoer het.
Twee vrouens en twee mans, tussen 40 en 50 jaar, is op 25 Mei 2023 in Constantia doodgeskiet.
Amy het gevra vir privaatheid terwyl sy en hulle geliefdes rou.
Twee persone is dood toe twee ligte motorvoertuie kort gelede reg van voor teen mekaar gebots het.