Brekende Nuus
Afrikaans

AKA-moordverdagtes in die hof vir borgaansoeke

Die verdagtes word aangekla van moord, sameswering om moord te pleeg, poging tot moord, geldwassery en die onwettige besit van wapen en ammunisie.

AKA-moordverdagtes in die hof vir borgaansoeke

fotokrediet: Facebook
AKA-moordverdagtes in die hof vir borgaansoeke fotokrediet: Facebook

Lees ook: AKA-saak tot volgende week uitgestel

DURBAN. – Vyf van die sewe verdagtes in die moord op Kiernan (AKA) Forbes en Tebello (Tibz) Motsoane verskyn vandag in die hof vir hulle borgaansoeke.

Die verdagtes word aangekla van moord, sameswering om moord te pleeg, poging tot moord, geldwassery en die onwettige besit van wapen en ammunisie.

Twee van die ander verdagtes is steeds in Eswatini. Suid-Afrika het nog nie die uitleweringsaansoek ingedien nie.

Bronne: ECR, Jacaranda FM, SABC

Lees ook: AKA-saak tot volgende week uitgestel