AKA-saak tot Maandag uitgestel
Twee, vier en vyf is nog nie reg vir hulle borgaansoeke nie.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,475 op Thursday 14 March 2024.
Twee, vier en vyf is nog nie reg vir hulle borgaansoeke nie.
Inwoners kan aanlyn afsprake maak vir die hernuwing van hulle voertuiglisensieskyfies vir spesifiek die Brackenfell-tak.
Hokkie vorm vanjaar vir die eerste keer na 2003 weer deel van die Afrika-spele wat elke vier jaar aangebied word.
Dit is onbekend wanneer die probleem opgelos sal word
Lindokuhle Mkhwanazi het enige betrokkenheid by die moorde in sy beëdigde verklaring aan die hof ontken.
Die verdagtes word aangekla van moord, sameswering om moord te pleeg, poging tot moord, geldwassery en die onwettige besit van wapen en ammunisie.
Voordat jy 'n drastiese verandering in jou eetgewoontes maak, is dit altyd goed om ’n dokter te raadpleeg.
Regter Ratha Mokgathleng het beslis die twee verdagtes het vrylik en willekeurig skuld erken op die moord op Meyiwa in 2014.
Jaco Jacobs se "Ons laaste legendariese somer" stap weg met die wenprys.