‘n Video van haaie wat vinnig beweeg, is drie dae gelede deur Fat Bike Fishing St. Lucia op die What’s on St. Lucia Facebook-groep gedeel.
Cody Akhurst het volgens die plasing die video by die mond gemaak.
Was jy al so naby, of selfs nader aan ‘n haai?
Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: