Brekende Nuus
Afrikaans

Brandstofprys daal waarskynlik die week

Brandstofprys daal waarskynlik die week

fotokrediet: Canva
Brandstofprys daal waarskynlik die week fotokrediet: Canva

Lees ook: KYK: Vliegtuig enjin slaan aan die brand kort voor opstyging

Die Automobiel-Assosiasie het voorspel die brandstofprys sal waarskynlik die week daal.

Volgens die nuutste data van die Sentrale Energiefonds kan 93-petrol en 95-petrol met omtrent R1.06 teen Woensdag daal.

Die prys van diesel kan met R1 afkom en paraffien kan met 80 sent per liter daal

Amptelike pryse sal voor Woensdag deur die departement van minerale en energie aangekondig word.

Bronne: ECR, IOL, HeraldLIVE

Lees ook: KYK: Vliegtuig enjin slaan aan die brand kort voor opstyging