KYK: Vliegtuig enjin slaan aan die brand kort voor opstyging

Lees ook :

CHICAGO, VSA. – ‘n Vliegtuig se enjin het gister aan die brand geslaan by die Chicago O’Hare-lughawe kort voor dit moes opstyg.
CHICAGO, VSA. – ‘n Vliegtuig se enjin het gister aan die brand geslaan by die Chicago O’Hare-lughawe kort voor dit moes opstyg. fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: 12 beseer ná turbulensie op Qatar Airways-vlug

CHICAGO, VSA. – ‘n United Airlines Airbus 320 se enjin het gister skielik aan die brand geslaan op die aanloopbaan by die Chicago O’Hare-lughawe kort voor dit moes opstyg.

Vlieëniers het die opstyg gekanselleer terwyl die brand geblus is. Niemand is in die voorval beseer nie.

‘n Passasier op die vliegtuig, Ivan Paloalto, het ‘n video geneem van die brand en het getuig hy het ‘n “impak” teen sy venster gevoel en toe die brand gesien.

Bronne: The Independent, AP News, NDTV, X

Lees ook: 12 beseer ná turbulensie op Qatar Airways-vlug

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief