Brekende Nuus
Afrikaans

Hoethi’s val Griekse skip aan in Rooi See

Hoethi’s val Griekse skip aan in Rooi See

fotokrediet: Canva
Hoethi’s val Griekse skip aan in Rooi See fotokrediet: Canva

Lees ook: Hoethi-rebelle vernietig onderwaterkabels gebruik vir kommunikasie

ROOI SEE. – Die Hoethi-rebelle in Jemen het ‘n Griekse skip in die Rooi See met behulp van ‘n seevaarthommeltuig aangeval.

Hoethi-rebelle het verantwoordelikheid vir die aanval geneem en het gesê die skip is aangeval, want dit het die besluit om toegang na die hawens van Palestina te verbied, ignoreer.

Niemand is in die aanval beseer nie, maar die skip het water ingeneem.

Bronne: BBC, AP News, Business Standard

Lees ook: Hoethi-rebelle vernietig onderwaterkabels gebruik vir kommunikasie