Brekende Nuus
Afrikaans

Boeing sê dit het nie ooreenkoms oor ongelukke oortree nie

Boeing sê dit het nie ooreenkoms oor ongelukke oortree nie

fotokrediet: Canva
Boeing sê dit het nie ooreenkoms oor ongelukke oortree nie fotokrediet: Canva

Lees ook: Boeing raak aan die brand sekondes na opstyging

Boeing het die VSA se departement van justisie meegedeel dit het nie die aanklagte-ooreenkoms van 2021 aangaande twee ongelukke oortree nie.

Die justisiedepartement het gesê Boeing kan krimineel aangekla word oor vliegtuigongelukke in 2018 en 2019 waarin 346 mense dood is. Boeing was veronderstel om ‘n program te ontwerp en te gebruik om seker te maak geen bedrogswette word oortree tydens hulle operasies nie.

Die vliegtuigmaatskappy het vroeër gesê hulle het aan die ooreenkoms voldoen.

Bronne: CBS News, Sandhills Express, Reuters

Lees ook: Boeing raak aan die brand sekondes na opstyging