Lees ook: Sterk winde waai Boeing 737 oor aanloopbaan
KANADA. – ’n Boeing het in Kanada aan die brand geraak sekondes na dit opgestyg het.
Die vliegtuig was op pad van Kanada na Parys, Frankryk toe die regterenjin en die stert van die vliegtuig skielik na ’n klein ontploffing aan die brand geraak het.
Niemand is beseer nie en die bemanning kon die vliegtuig laat land. Die vliegtuig sal ondersoek en herstel word.
Bronne: Daily Mail, The Sun, New York Post





