Brekende Nuus
Afrikaans

Australiërs eet krokodil wat hulle troeteldiere gejag het

Australiërs eet krokodil wat hulle troeteldiere gejag het

fotokrediet: Canva
Australiërs eet krokodil wat hulle troeteldiere gejag het fotokrediet: Canva

Lees ook: WSJ berig oor Elon Musk se ‘ongewone aandag’ aan vroulike werknemers

AUSTRALIЁ. – ‘n Soutwaterkrokodil wat mense geteiken het en hulle troeteldiere gejag het, is in Australië geëet.

Die 3.63 m-krokodil, wat na vloede in die Bainesrivier beland het, het op volwassenes en kinders afgestorm en verskeie mense se honde geëet.

Die polisie het die krokodil doodgeskiet en na die inheemse gemeenskap van Bulla geneem wat dit op die tradisionele manier gaargemaak het. Hulle het dit daarna saam geëet.

Bronne: The Independent, The Times of India, Al Alarabiya

Lees ook: WSJ berig oor Elon Musk se ‘ongewone aandag’ aan vroulike werknemers