Brekende Nuus
Afrikaans

Steeds geen spoor van seun wat by Skulphoek verdwyn

Steeds geen spoor van seun wat by Skulphoek verdwyn
fotokrediet: NSRI
Steeds geen spoor van seun wat by Skulphoek verdwyn fotokrediet: NSRI

Lees ook: Kind vermis ter see by Hermanus

HERMANUS. – ’n Seun (9) wat ter see by Skulphoek in Hermanus verdwyn het, is steeds nie gevind nie.

Die NSRI het gesê ’n seun wat met vriende naby die rotse gespeel het, het vermoedelik onder die water verdwyn toe die gety hom ingesleep het.

Daar is steeds geen teken van die seun nie.

Bronne: NSRI

Lees ook: Kind vermis ter see by Hermanus