Lees ook: Man se verbrande liggaam op sportterrein in Pienaar gevind
HERMANUS. – Die NSRI in Hermanus is besig om te soek na ‘n kind wat moontlik by Skulphoek verdrink het.
Ooggetuies het gesê ‘n seun (9) het naby die klippe in die water verdwyn.
Dit is moontlik die seun het met vriende gespeel in die water toe die gety ingekom en hom weggesleep het.
Daar is sover nog geen teken van die kind nie.
Bronne: NSRI
Lees ook: Man se verbrande liggaam op sportterrein in Pienaar gevind





