Brekende Nuus
Afrikaans

Koue front en sneeu vir die naweek voorspel

Koue front en sneeu vir die naweek voorspel

fotokrediet: Skermgreep
Koue front en sneeu vir die naweek voorspel fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Sneeu in verskeie provinsies verwag

Drie koue fronte met sneeu in vier provinsies is vir die naweek voorspel. Dit sal na verwagting sneeu in die Wes-Kaap, Noord-Kaap, Oos-Kaap en Lesotho.

Die Saws het verskeie weerwaarskuwings uitgereik. ’n Oranje vlak 6-waarskuwing vir erge winde en branders is vir Hondeklip, George en Stilbaai uitgereik. Stellenbosch het ’n geel vlak 4-waarskuwing vir sneeu gekry. Nelson Mandelabaai en King Sabata het ’n geel vlak 4-waarskuwing vir erge winde.

Die weer sal moontlik eers volgende Vrydag begin opklaar.

Bronne: EWN, The Citizen, Facebook, SAWS

Lees ook: Sneeu in verskeie provinsies verwag