Brekende Nuus

Jou troudag is ekstra spesiaal wanneer jy dit by die Horseshoe Inn Kimberley hou

Die Horseshoe Inn Kimberley maak jou troudag onvergeetlik. Daar is oulike pakkette vir elke bruidspaar om die dag ekstra spesiaal te maak. Skakel die Horseshoe Inn by 053 832 5267 of stuur ‘n e-pos aan [email protected] vir meer inligting.

*ADVERTENSIE

Lees ook: Horseshoe Inn is dié lokaal vir konferensies