Brekende Nuus
Afrikaans

Repokoers met 25 basispunte verlaag

Foto: Repokoers
Foto: Repokoers

Lesetja Kganyago, goewerneur van die Suid-Afrikaanse Reserwebank, het die jaarlikse repokoers met 25 basispunte tot op 8 % verlaag.

Dit sal op 20 September in werking kom.

Die huidige inflasiekoers is 4.4%.

Lees die volledige verklaring hier of kyk na die nuuskonferensie hier bo.

Bron: Suid-Afrikaanse Reserwebank