Brekende Nuus
Afrikaans

Sneeu en koue vir die naweek voorspel

Sneeu en koue front vir die naweek voorspel

fotokrediet: Skermgreep
Sneeu en koue front vir die naweek voorspel fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Weerdiens waarsku teen koue, sneeu vir vandag

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n koue front en moontlike sneeu vir dié naweek voorspel.

Die suidelike en oostelike dele van die land kan reën en koue te wagte wees. Volgens die SAWS kan sneeu in Mpumalanga en Gauteng val.

Verskeie weerwaarskuwings is vir erge wind, deinings en sneeu uitgereik.

Bronne: Jacaranda FM, SAWS

Lees ook: Weerdiens waarsku teen koue, sneeu vir vandag