Weerdiens waarsku teen koue, sneeu vir vandag

Lees ook :

Koue front voorspel vir Suid-Afrika
Koue front voorspel vir Suid-Afrika fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Eerste entstof teen a-pokke vandag in Kongo afgelewer

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n koue front voorspel vir Suid-Afrika vandag. ’n Geel vlak 2-waarskuwing vir sneeu vir die Oos-Kaap vir vandag uitgereik.

‘n Geel vlak 1-waarskuwing vir erge deinings geld vir die Oos-Kaap en Wes-Kaap.

Mense word gevra om versigtig te wees as hulle naby die water gaan.

Bronne: IOL, Saws

Lees ook: Eerste entstof teen a-pokke vandag in Kongo afgelewer

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief