Brekende Nuus
Afrikaans

Rampbestuurspanne op bystand na nog sneeu en reën voorspel is

Rampbestuurspanne op bystand na nog sneeu en reën voorspel is

fotokrediet: Canva
Rampbestuurspanne op bystand na nog sneeu en reën voorspel is fotokrediet: Canva

Lees ook: Nog sneeu vir die maand voorspel

KZN. – Rampbestuurspanne in KwaZulu-Natal is op bystand na nog sneeu en reën vir die provinsie vir volgende week voorspel is. Reën en sneeu is vir volgende week Maandag en Dinsdag voorspel.

Die Wes-Kaap, Oos-Kaap, Vrystaat, Noord-Kaap, Lesotho en Mpumalanga kan reën en sneeu vanaf 29 September tot 1 Oktober te wagte wees.

Bronne: IOL, The Citizen, 2OceansVibe

Lees ook: Nog sneeu vir die maand voorspel