Brekende Nuus
Afrikaans

Nog sneeu vir die maand voorspel

Nog sneeu voorspel vir die maand

fotokrediet: Canva
Nog sneeu voorspel vir die maand fotokrediet: Canva

Lees ook: Sneeu en koue vir die naweek voorspel

Nog sneeu word vir Suid-Afrika vir die res van die maand voorspel.

Volgens Snow Report is daar ’n moontlikheid vir ligte sneeu vanaf 29 September tot 1 Oktober in die Wes-Kaap, Noord-Kaap, Oos-Kaap, Vrystaat, KwaZulu-Natal, Mpumalanga en Lesotho.

Bronne: Briefly, Snow Report

Lees ook: Sneeu en koue vir die naweek voorspel