Brekende Nuus
Afrikaans

Swart springboklam vir die Tuinroete

Foto: Kingswood Golf Estate
Foto: Kingswood Golf Estate

WES-KAAP. – ‘n Swart springboklammetjie het Vrydag by Kingswood Golf Estate in George, in die Tuinroete, sy opwagting gemaak.

Foto’s van die lam is trots op sosiale media gedeel.

“Kingswood Golf Estate welcomes its first Black Springbok. Our one in a million.”