Brekende Nuus
Afrikaans

TikTok verwyder meer as 600 000 video’s deur SA’ners

TikTok verwyder meer as 600 000 video’s wat deur Suid-Afrikaners gemaak is

fotokrediet: Canva
TikTok verwyder meer as 600 000 video’s wat deur Suid-Afrikaners gemaak is fotokrediet: Canva

Lees ook: Brandstofprys – pyn vir volgende week voorspel

TikTok het 614 406 video’s wat deur Suid-Afrikaanse gebruikers gemaak is van die toep af verwyder. 98.7% van die video’s is afgehaal voor dit as problematies aangemeld is en 88.4% is verwyder omdat dit glo nie aan TikTok se vereistes voldoen het nie.

143 998 TikTok-rekeninge is verwyder omdat die gebruikers die reëls oortree het.

Volgens TikTok is die rede vir die verwydering van video’s om veiligheid en integriteit te prioritiseer.

Bronne: SA People, HTXT, Briefly

Lees ook: Brandstofprys – pyn vir volgende week voorspel