Brekende Nuus
Afrikaans

Weerdiens waarsku oor donderstorms

Weerdiens waarsku oor donderstorms
fotokrediet: Canva
Weerdiens waarsku oor donderstorms fotokrediet: Canva

Lees ook: Wees erge donderstorms te wagte

’n Geel vlak 4-waarskuwing vir erge donderstorms is vir vandag vir KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap uitgereik.

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ook met ’n geel vlak 2-waarskuwing teen erge donderstorms vir die Noord-Kaap, Vrystaat, Gauteng en Mpumalanga gemaan.

Mense word herinner om die weer in hulle omgewings dop te hou vir enige veranderinge.

Bronne: Saws

Lees ook: Wees erge donderstorms te wagte