Lees ook: Weerdiens waarsku teen erge donderstorms en deinings
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms vir vandag uitgereik.
Die waarskuwing geld vir die Noord-Kaap, Vrystaat, KwaZulu-Natal en Noord-Wes.
Bronne: Saws
Lees ook: Weerdiens waarsku teen erge donderstorms en deinings