Brekende Nuus
Afrikaans

SA maak visumproses makliker vir Nigeriese besoekers

SA maak visumproses makliker vir Nigeriese besoekers
fotokrediet: Canva
SA maak visumproses makliker vir Nigeriese besoekers fotokrediet: Canva

Lees ook: President Ramaphosa skommel kabinet

Die presidensie het in ‘n verklaring verduidelik dat die visumproses makliker gemaak is vir Nigeriese besoekers aan die land.

In ‘n poging om die ekonomie te verbeter en meer toeriste te lok, maar steeds die land te beskerm, kan Nigeriese besoekers hulle visumaansoeke sonder hulle paspoorte indien.

Na die visum goedgekeur is, moet die besoekers hulle paspoorte indien vir die proses om voltooi te word en vir die visum om aan die paspoort geheg te word.

Bronne: Suid-Afrika Regering

Lees ook: President Ramaphosa skommel kabinet