Bianca Binxi Pearce is rasend van bekommernis nadat haar dogter, Jessica Theron, sedert Sondagoggend vermis is.
Volgens Pearce is haar dogter die laaste keer gesien toe sy Sondagoggend die huis saam met ‘n ou verlaat het.
Haar selfoon is af en sy het nog met geen familielid of vriend kontak gemaak nie.
Sy het ‘n swart/grys denim en ‘n swart/grys hoodie aangehad.
Iniden jy vir Jessica sien, kontak Bianca by 0681590558.
Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: