Ian Cameron van Action SA het hierdie video op sosiale media gedeel.
Volgens Cameron is die video vir hom aangestuur.
Die vragmotor word besteel nadat dit glo in die modder vasgesit het.
“As received: Looting of a truck in Belhar, Cape Town just after 17:00 on Freedom Day. Seems truck got stuck in mud or something.”
Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: