Brekende Nuus
Afrikaans

Duitse herdershond verskeur sewejarige en twee mans

(Fotokrediet: The Mirror)
(Fotokrediet: The Mirror)

Die polisie in Londen is op soek na die eienaar van ‘n Duitse herdershond nadat die hond ‘n sewejarige kind en twee mans in ‘n aanval verskeur het.

Beamptes is Woensdag omstreeks 09:00 na die toneel in Thornton Heath, Londen nadat hulle inligting oor die “agressiewe” hond ontvang het.

Die kind en ‘n man is met bytwonde op die toneel aangetref en later het nog ‘n man nooddienste genader en gesê hy is ook aangeval.

Lees meer hier.