Waarskuwing! Nie vir sensitiewe lesers nie – kru taal
Die polisie in die Wes-Kaap het hul toekenningseremonie vir uitnemendheid op 11 November gehad.
Sers. Christopher Spies sê die toekenning vir “Catch of the Year Award” het na adj.off. J Muller en sy span van die blitspatrollie in die Tuinroete gegaan.
Die uitmuntende span het gevaarlike gewapende verdagtes soos in die video hier bo weerspieël word, vasgetrek.
Bron: TikTok @Sasekile6
Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: