Brekende Nuus
Afrikaans

Bekende sangeres sterf op 35

Verskeie aanhangers en mede-musikante het hulle medelye en skok oor haar dood op sosiale media uitgespreek.

Bekende sangeres oorlede op 35
Bekende sangeres oorlede op 35 fotokrediet: X

Lees ook: Zandile Mafe nie bevoeg vir verhoor nie

Die sangeres Bulelwa “Zahara” Mkututana, veral bekend vir die treffer Loliwe, is gisteraand in die ouderdom van 35 oorlede. Zahara se familie het twee weke gelede op sosiale media gesê sy is in die hospitaal opgeneem.

Sy is glo in die hospitaal opgeneem vir “fisiese pyn” Die oorsaak van haar dood is onbekend.

Verskeie aanhangers en mede-musikante het hulle medelye en skok oor haar dood op sosiale media uitgespreek.

Bronne: EWN, SABC, IOL

Lees ook: Zandile Mafe nie bevoeg vir verhoor nie