Brekende Nuus
Afrikaans

Japan se oudste persoon sterf op 116

Sy het deur twee wêreldoorloë en verskeie pandemies geleef.

Japan se oudste persoon sterf op 116
Japan se oudste persoon sterf op 116 fotokrediet: Canva

Lees ook: Bekende sangeres sterf op 35

JAPAN. – Japan se oudste persoon is vandag in die ouderdom van 116 oorlede.

Fusa Tatsumi is gebore in 1907 en het drie kinders saam met haar man in Osaka grootgemaak.

Sy het deur twee wêreldoorloë en verskeie pandemies geleef. Tatsumi is by ‘n sorgfasiliteit in Osaka oorlede.

Bronne: IOL, The Japan Times, Irish Sun

Lees ook: Dodetal in Israel-Hamas-oorlog nou meer as 18 000