Brekende Nuus
Tuis

Geen vullisverwydering vandag

KIMBERLY. – As gevolg van die swaar reën sal daar geen vullisverwydering vandag plaasvind nie.

’n Inhaalprogram sal geïmplementeer word om die agterstand te hanteer.