Brekende Nuus
Tuis

Vrou los kind (3) in motor om aan wedloop deel te neem

KAAPSTAD – Die polisie ondersoek ’n saak van roekelose bedreiging van ’n kind nadat ’n vrou na bewering Sondag ’n kind (3) alleen in ’n voertuig gelos het om aan die Slave Route Challenge-wedloop deel te neem.

Bron: Eyewitness News