Die Covid-19-syfer in Suid-Afrika het oornag met 1 767 gestyg. Daar is nou ‘n totaal van 674 339 positiewe gevalle in die land.
Die land se gesondheidspanne kon tot dusver 4 187 917 toetse vir die virus doen. Daar is 608 112 persone van die virus genees en 16 734 sterftes.
Gauteng bly die provinsie met die meeste gevalle.
Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: