Natasha Joubert (26) oftewel Mej. Suid-Afrika, het ‘n paar dae gelede langs die gesogte splinternuwe kroon gestaan wat hierdie jaar sy debuut maak.
Min het sy geweet dat die einste kroon wat die baobab, of “Die Boom van Lewe” voorstel, op haar kop sal pryk. Die inspirasie vir Ursula Pule van Nungu Diamonds vir die ontwerp van hierdie besonderse kroon is die baobab wat die vrou voorstel. Die Afrika-sonsopkoms simboliseer die begin van die nuwe Mej. Suid-Afrika se heerskappy as nuwe koningin.
Die unieke kroon bestaan uit 800 stene, wat diamante, edelstene en kubieke sirkonia waarvan die swaarste 15 karaat weeg.
Die plasing lees soos volg:
Her name is ‘MOWANA’.Nungu Diamonds
Some inspiration behind this beauty:
“My inspiration came from a safari we took in Musina in 2019; from the magnificent baobab tree, also known as the Tree of Life. The baobab is revered just as women, who are cherished as sources of life and positivity, are. Both are symbols of strength and resilience. The African sunrise was used as a metaphor to symbolise the rise of Miss South Africa at the start of her reign, signifying the beginning of her new life as our queen.”
Jewellery Afrika het die volgende plasing gedeel:
Crowning glory!
Huge congrats from Team Jewellery Afrika to Natasha Joubert who was crowned Miss South Africa 2023 tonight.
Her crown makes its debut as the brand new Miss South Africa coronet dubbed Mowana, the ‘Tree of Life’.
Mowana is the brainchild of Ursula Pule , creative director and co-founder of Nungu Diamonds, the proud sponsor of the new Miss South Africa crown. Pule, who has spent several years harnessing her skills in jewellery design, has created memorable pieces for celebrities such as Somizi Mhlongo, Connie Ferguson and Dineo Langa.
“Mowana is the first crown of its kind in South Africa and is made up of over 800 stones comprising diamonds, gemstones and cubic zirconia, the biggest weighing 15 carats,” says Kealeboga Pule, CEO and founder of Nungu Diamonds.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel