Lees ook: WGO probeer entstof teen a-pokke verhaas
AFRIKA. – Daar is reeds 18 737 bevestigde en vermoedelike gevalle van a-pokke in Afrika aangemeld.
Volgens die Afrika-sentrum vir siektebeheer en voorkoming is 1 200 gevalle in net een week aangemeld.
Die WGO het a-pokke as ’n globale gesondheidsnoodgeval verklaar en daar is ’n geval in Swede en een in Pakistan aangemeld.
Bronne: PTC News, First Post, WHO
Lees ook: WGO probeer entstof teen a-pokke verhaas