Aardbewing 2 140 km suid van Mosselbaai

Lees ook :

Foto: Ter illustrasie Canva

WES-KAAP. – ‘n Aardbewing wat 6.7 op die Richterskaal meet, het vanoggend omstreeks 06:55 suid van Mosselbaai in die Indiese Oseaan plaasgevind.

Die aardbewing was op ‘n diepte van 10 km.

Volgens Volcano Discovery is die seismiese energie-aktiwiteit wat gemeet is, gelykstaande aan 10.6 atoombomme.

Mossel Bay Advertiser sê geen tsoemani-waarskuwing is uitgereik nie.

Die laaste aardbewing op rekord vir Suid-Afrika was in Gauteng op 30 Junie wat 2.6 op die Richterskaal gemeet het.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief