Aardbewing in dele van Gauteng gevoel

Lees ook :

Aardbewing tref dele van Gauteng
Aardbewing tref dele van Gauteng fotokrediet: Canva

Lees ook: Agnes Setshwantsho-saak na hooggeregshof geskuif

GAUTENG. – ’n Aardbewing is vanoggend in dele van Gauteng aangemeld. Dit volg nadat daar Saterdag ’n aardbewing van 3 op die Richterskaal aangemeld is.

Vanoggend se aardbewing was 2.6 op die Richterskaal naby suidelike Johannesburg.

Geen beserings of skade is aangemeld nie.

Bronne: EWN, The Citizen, IOL, X

Lees ook: Agnes Setshwantsho-saak na hooggeregshof geskuif

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief