Aardbewing laat skud Gauteng, het jy dit gevoel?

Lees ook :

Foto: Volcano Discovery

GAUTENG. – ‘n Aardbewing wat 3.1 op die Richterskaal gemeet het en ongeveer 10 km diep was, het Dinsdagaand omstreeks 20:39 die Randfontein-gebied, in die Wes-Rand laat skud.

Volgens Volcano Discovery was Randfontein is ongeveer 3 km van die episentrum af. Dit het dit nie ‘n groot skudding veroorsaak nie en geen skade of beserings is aangemeld nie.

Bronne: Volcano Discovery en The European-Mediterranean Seismological Centre (EMSC)

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief