Aardbewing van 6.9 tref Japan

Lees ook :

6.9-aardbewing tref Japan fotokrediet: Canva

Lees ook: 126 dood na aardbewing in Tibet

JAPAN. – ’n Aardbewing wat 6.9 op die Richterskaal meet, het Japan gistermiddag getref.

Die aardbewing was op ’n diepte van 23 myl en het grotendeels die Kyushu-streek getref. ’n Waarskuwing vir ’n tsoenami, wat intussen gelig is, is uitgereik en 11 stede in die Kochi-streek is ontruim.

Japannese owerhede waarsku steeds dat mense naby die see versigtig moet wees.

Dit is onbekend hoeveel skade deur die aardbewing veroorsaak is.

Bronne: The Sun, CBS News, Newstalk

Lees ook: 126 dood na aardbewing in Tibet

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief