Vir baie brildraers is gewasemde lense saam met die dra van ‘n masker ‘n nuwe uitdaging.
Hierdie is Torga se teenwasem-oplossing.
Lees ons bloginskrywing om te leer hoe jy in ‘n paar maklike stappe kan verhoed dat jou brillense wasem. Ons het ‘n uitstekende mikrovesellappie beskikbaar wat gebruik kan word.
Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: