Nog ‘n aanval in Frankryk, telekommunikasienetwerk geteiken

Lees ook :

Nog ‘n aanval in Frankryk, telekommunikasie netwerk geteiken
Nog ‘n aanval in Frankryk, telekommunikasie netwerk geteiken fotokrediet: Canva

Lees ook: Frankryk sê treinnetwerk is herstel

FRANKRYK. – Die telekommunikasienetwerk in Frankryk is geteiken in ‘n aanval enkele dae na die treinnetwerk gevandaliseer is.

Kabels in elektrsiteitskabinette is regoor suidelike Frankryk asook die Meuse-streek en die Oise-gebied gesny.

Dit is nog nie bekend of die voorval verbind is aan Vrydag se aanval op die hoëspoed-treinnetwerk nie. ‘n Man is vanoggend in hegtenis geneem in verband met die sabotasie van die treinnetwerk.

Bronne: The Independent, DW – South Africa, Reuters

Lees ook: Frankryk sê treinnetwerk is herstel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief