Lees ook: SAL se vlieëniers vlieg weer
Adcock Ingram het die druiwegeur Panado-stroop vir kinders herroep.
Die herroeping is as gevolg van neerslag wat in die stroop se aktiewe bestanddeel, parasetamol, opgetel is.
Mense word gevra om die stroop terug te neem na die winkel waar hulle dit gekoop het.
Bronne: My City Bloemfontein Facebook
Lees ook: SAL se vlieëniers vlieg weer





