Adjunkpresident Paul Mashatile duiselig weens hitte

Lees ook :

Adjunkpresident Paul Mashatile duiselig weens hitte
Adjunkpresident Paul Mashatile duiselig weens hitte fotokrediet: Wikipedia

Lees ook: Menslike oorskot in brandende voertuig gevind

LIMPOPO. – Adjunkpresident Paul Mashatile het duiselig geraak van die hitte tydens die N’waMitwa Dag-vierings by Valoyi Cultural Village in Limpopoen inmekaargesak terwyl hy met sy toespraak besig was.

Mashatile het weens die hitte lighoofdig geraak en is deur sy mediese span behandel.

Die woordvoerder vir die adjunkpresident, Keith Khoza, het gesê Mashatile het die nodige behandeling ontvang en is nou weer perdfris.

Bronne: Presidensie

Lees ook: Menslike oorskot in brandende voertuig gevind

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief