Nuusflits Uitgawe 1,660 — Sunday 15 September 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,660 op Sunday 15 September 2024.
Duikers kry videokamerastelsel op Mike Lynch se gesinkte seiljag
Lees ook: Nadoodse ondersoek wys slagoffers van gesinkte seiljag het versmoor ITALIЁ. – Duikers van die Italiaanse vloot het video-opneemtoerusting, insluitend rekenaars en hardeskywe,…
Vier in hegtenis vir besit van vermoedelik gesteelde voertuie
Lees ook: Valke vra hulp om man op te spoor wat kan help met ondersoek PARYS. – Vier verdagtes is in Parys in hegtenis…
Tiener (18) in hegtenis na bejaarde vrou (91) verwurg is
Lees ook: Valke vra hulp om man op te spoor wat kan help met ondersoek BITYI. – ’n Tiener (18) is in hegtenis geneem…
Vyf verdagtes, insluitend vermeende huurmoordenaar, in hegtenis ná moord
Lees ook: Valke vra hulp om man op te spoor wat kan help met ondersoek ’n Taakspan het vyf verdagtes, insluitend ’n vermeende huurmoordenaar,…
Renaldo Gouws oorweeg regstappe na DA hom uit party verwyder
Lees ook: DA verdedig Renaldo Gouws se aanstelling in parlement Renaldo Gouws, voormalige lid van die Demokratiese Alliansie (DA) en parlementslid, het aangekondig dat…
Adjunkpresident Paul Mashatile duiselig weens hitte
Lees ook: Menslike oorskot in brandende voertuig gevind LIMPOPO. – Adjunkpresident Paul Mashatile het duiselig geraak van die hitte tydens die N’waMitwa Dag-vierings by…