Agnes Setshwantsho se man opgegrawe

Lees ook :

Agnes Setshwantsho se man opgegrawe
Agnes Setshwantsho se man opgegrawe fotokrediet: X

Lees ook: Agnes Setshwantsho van nog ’n moord aangekla

MAHIKENG. – Die liggaam van Agnes Setshwantsho se man, Justice, is opgegrawe.

Setshwantsho is verlede jaar in hegtenis geneem vir die beweerde moord op haar niggie vir haar lewensversekeringgeld. Sy is ook nou die hoofverdagte in die moord op haar seun, ook vir lewensversekering.

Setshwantsho word ondersoek vir die dood van haar man, haar broer en haar dogters. Sy het ook lewensversekering op sowat 40 van haar ander familielede uitgeneem.

Setshwantsho word aangekla van moord, bedrog en regsverydeling. Sy sal binnekort in die Molopo-landdroshof verskyn.

Bronne: Jacaranda FM, SABC, The Africa

Lees ook: Agnes Setshwantsho van nog ’n moord aangekla

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief