Die akteur Hannes van Wyk se ma is Maandag oorlede.
Die akteur het die hartseer nuus op sy Facebook-blad gedeel en gesê hul harte is stukkend.
Hannes het bekendheod verwerf vir sy rol as Krynauw du Boisson in Egoli. Hy is die afgelope paar jaar die aanbieder van die joernaalprogram Kwêla.
Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: