Alan Winde ingesweer as Wes-Kaapse premier

Lees ook :

Alan Winde ingesweer as Wes-Kaapse premier
Alan Winde ingesweer as Wes-Kaapse premier fotokrediet: Wikipedia

Lees ook: Volgende president en speaker Vrydag verkies

WES-KAAP. – Alan Winde van die DA is vir die tweede termyn as die premier van die Wes-Kaap ingesweer. Hy is vir die volgende vyf jaar verkies.

Winde en 42 ander lede van die provinsiale wetgewer is gister ingesweer deur die Wes-Kaapse regterpresident, Patricia Goliath.

Winde het die kiesers wat vir die DA gestem het, vir hulle ondersteuning bedank .

Bronne: eNCA, The Citizen, Daily Maverick

Lees ook: Volgende president en speaker Vrydag verkies

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief