Lees ook: Parlement kanselleer MK-party se vlugte en akkommodasie
KAAPSTAD. – Dié Vrydag word Suid-Afrika se volgende president en speaker by die eerste parlementêre sitting van die nuwe Nasionale Vergadering (NV) verkies.
Die vergadering sal na verwagting 10:00 begin.
Dit volg na die OVK die verkiesinguitslae as regverdig verklaar het.
10 June 2024
— RSAJudiciary (@OCJ_RSA) June 10, 2024
Office of the Chief Justice
Determination of the First Sitting of the National Assembly by the Chief Justice.#NationalAssembly#ChiefJusticeZondo pic.twitter.com/jlyHVie4kQ
Bronne: IOL, The Citizen, Polity, X
Lees ook: Parlement kanselleer MK-party se vlugte en akkommodasie